wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

of plaas 'n mening op ons gespreksforum

                                                               

Die meerderheid maak nie hulle eie besluite nie

Hi Magda

Die ding is dat die meerderheid nie hulle eie besluite neem of maak nie, maar besluit wat hulle dink die meeste ander mense besluit. So, as daar in die media en van kleintyd of op skool 'n sekere beeld, idee of geloof, ens. aan hulle voorgehou word ― wat dit laat lyk die meeste ander mense hou ook daardie siening ― dan val hulle net in pas met wat hulle dink die meerderheid siening is. Hulle sal vir jou se hulle dink ook so waar hulle in werklikheid nie een oomblik enige denkprosses aangaande die geleentheid gemaak het nie.

Daar is klaar vir hulle gedink, besluit en die prentjie voorgehou dat dit die meerderheid siening is en al wat hulle doen is inval met wat hulle beskou die “in”  ding op die oomblik is.

Hoekom dink jy is mode advertensies suksesvol?

Die meerderheid is skape wat daarvan hou om gesê te word wat om te doen sonder dat hulle enige verantwoordelikehid vir enige redenasie of besluitnemende prosess hoef te aanvaar.

 

Groete, Barry M

boontoe